About Us

My husband and I fell in love with the Yorkie race after our first purchase of a Traditional Yorkie in 2000, soon after the second one joined our family. In 2011, we discovered if we ever had to be without a Yorkie again, our house would be an empty one as my two children were getting older and
would soon be leaving the nest. We just couldn’t imagine our life without a Yorkie again. In 2012 I decided to register as a breeder and that is how Romano’s Yorkies was born.


I am an ethical breeder who carefully studies the lines of all my Yorkies before any mating take place to improve the race. In this way I deliver healthy puppies to the public. My Puppies are dewormed every two weeks and only leave after their first vaccination. My Pregnant Females get a good
balanced diet daily that includes bone broth to build their cartilage and make their bones strong.


When the puppies are 5 weeks old, they are slowly introduced to bone broth as they were exposed to small amounts trough their mom’s milk.
The bigger and stronger pups are re homed as early as 8 weeks whereas the small petite pups need to stay a little bit longer and can only start being re homed from about twelve weeks or more. All puppies are healthy and strong at the time of re homing. No sick puppy will ever leave Romano’s.
New homes are carefully screened to ensure all puppies bred by Romano’s Yorkies are safe at all times and receive love in abundance. There is a strict contract in place with each puppy sold that determines they are well looked after, if those standards aren’t met or an owner can no longer provide for the dog, it comes back to Romano’s.

All my babies leave with the following:
 Registration at the South African Canine Breed Registry (SACBR)
Romano’s Yorkies Registration Number – YT2015,10071
 Microchipped at Get Me Known
 Dewormed every two weeks
 Vaccines up to date
 Vet checked proof of Health Declaration
 Information piece and all necessary documentation in a file
 Royal Canin started pack
 Goodie bag

Ek en my man het totaal verlief geraak op die ras met ons 1ste aankoop van n yorkie in 2000 , kort daarna het nr 2 gevolg. In 2011 het ons besluit om ooit sonder n yorkie te wees gaan ‘n lee huis wees aangesien my 2 outjies begin oud word en kon nie ons lewe sonder hulle indink nie. 2012 Was
die jaar waarin ek besluit het om te registreer as teler en so het Romano’s Yorkies onstaan. Ek is n etiese teler wat lyne fyn bestudeer sodat die regte dekkings plaasvind om die ras te verbeter.


Sodoende lewer ek gesonde hondjies aan die publiek wat reeds ten minste hulle 1 ste spuit gekry het asook wat elke 2de week ontwurm word. My dragtige tefies kry daagliks ‘n geballanseerde diet wat bone broth insluit om seker te maak dat babas se kraakbeen mooi bou, vandat babas 5 weke is kry hulle ook hulle daaglikse porsie in om aan te vul wat hulle deur mamma se melk ingekry het.


Geen ongestelde baba verlaat my huis nie! Groter en sterk babas kan op 8 weke rehome word en die kleineres kan soms 12 weke tot langer bly. Nuwe huise word sorgvuldig gekeur waar ek seker is hulle is veilig en liefde in oormaat ontvang. My babas gaan ook met n streng kontrak wat bepaal dat
daar beter na hulle gekyk word as by myself sodoende weet ek hulle is by die beste.

Al my babas word geregistreer by South African Canine Breed Registry (SACBR)

Hulle word gemicrochip
Deur my veearts ondersoek met bewys van gesondheidsverklaring
Inligtingstuk en alle nodige dokumentasie in ‘n leer verbind
Beginnerspak van Royal Canin
Lekker geskenkpak

    Follow us on Facebook

    Powered by Wordpress. Redesign Theme by RT